
Jakkie & Jóreke
Jy word hartlik genooi na ons troue
Waar & Wanneer
5 Januarie 2026
Campagne Living Venue, Pretoria Oos
Gaste arriveer 15:00
Seremonie begin 15:30
Wat Om Te Dra
Cocktail-Formal
Bv. Chinos en knopieshemde vir mans, midi-lengte of langer rokke vir dames.
As jy kan, trek iets aan in die kleurskema hieronder. Indien nie, dra gerus wat jy het - vermy net baie helder kleure.
Geskenke
Soos jy weet, verhuis ons binnekort oorsee. Daarom verwag ons geen geskenke nie - jou teenwoordigheid op ons groot dag beteken genoeg.